Plaasaanval op Vrystaatse boer
Die VF Plus veroordeel ten sterkste die jongste plaasaanval wat Sondag, 6 Julie 2014, op Reitz plaasgevind het waarin mnr. André van Greunen deur drie verdagtes in sy huis aangeval is. Jan van Niekerk, provinsiale leier van die Vryheidsfront Plus in die Vrystaat sê die…
