Privatiseer SAL om verdere vermorsing van belastinggeld stop te sit
Die jongste "omkeerstrategie" by die SAL nadat tien vorige omkeerpogings misluk het, plaas ʼn swaar las op die belastingbetaler en die redery moet geprivatiseer word om verdere vermorsing van belastinggeld stop te sit, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor finansies.…