Suid-Afrika sal moet begin met voorsorgmaatreëls teen Koronavirus-uitbreking
Die VF Plus is bekommerd oor die uitbreking van die Koronavirus in China wat reeds 106 lewens geëis het. Die VF Plus maan die Suid-Afrikaanse regering om voorkomend op te tree en toe te sien dat Suid-Afrikaanse burgers ten alle koste teen die virus beskerm…