Category Archives: Primary School

VF+

Miskenning van ouers het gelei tot geweld by Roodepoort Primêre Skool

Die ANC se geneigdheid om eensydige besluite te neem, soos nou weer onderstreep is met die sluiting van die Roodepoort Primêre Skool in Davidsonville, Gauteng, het grootliks aanleiding gegee tot vandag se geweld by die skool waarin verskeie ouers beseer is, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder vir basiese onderwys. Adv. Alberts sê veral die bullebak-optrede van die provinsie se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi moet in hierdie geval, net soos sy pogings om Afrikaanse skole te wil dwing om te…

Read More »