Viskwotas misken bruines se bestaansreg
Die rasgegronde kwotas wat die ANC-regering nou op die visbedryf wil afdruk, sal die bruin gemeenskap van die Weskus wesenlik raak en kan dié mense se aandeel in die bedryf effektiewelik uitwis, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor ekonomie. Ingevolge…