VF Plus-raadslid ervaar self brutaliteit van mense in uniform
ʼn Vroulike raadslid van die VF Plus en nasionale voorsitter van die party se vrouekomitee, het klagte van opsetlike saakbeskadiging en onregmatige aanhouding by die polisie ingedien na ʼn nagmerrie-ondervinding met mense in uniform die afgelope week. Volgens De Lange het ʼn onderonsie by ʼn…