Regering moet oop kaarte speel oor Suid-Afrikaners wat in China aangehou word
Indien die Suid-Afrikaanse regering nie by nog ʼn internasionale skandaal ingesleep wil word nie, moet hy onmiddellik oop kaarte speel oor die ware redes waarom ʼn groep Suid-Afrikaners in China in hegtenis geneem is en aangehou word, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se…