SA regering moet sê oor spioenasie-beweringe in China wat Suid-Afrikaanse burgers betrek
Die VF Plus het vandag in ʼn dringende skrywe aan die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Maite Nkoana-Mashabane, ʼn beroep op die minister gedoen om te antwoord op bewerings wat Suid-Afrikaners by spioenasie in China betrek. Dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se hoofwoordvoerder…