regstellende aksie Archives - News@Media

Regstellende aksie bly, selfs al word teikens in staatsdiens al oorskry
Daar is nog geen teken van ŉ skemering oor regstellende aksie (RA) nie, nieteenstaande die feit dat demografiese teikens in die staatsdiens lank reeds bereik is en wit en bruin minderhede selfs onderverteenwoordig word. Dit blyk uit ŉ antwoord van die minister van arbeid, Mildred Oliphant, op ŉ skriftelike parlementêre vraag van adv. Anton Alberts, […]

The post Regstellende aksie bly, selfs al word teikens in staatsdiens al oorskry appeared first on News@Media.

Wit en bruin nou onderverteenwoordig in staatsdiens volgens regstellende aksie (RA)–teikens
Daar is al hoe minder werk vir wit en bruin in die staatsdiens, en die twee minderheidsgroepe is nou onderverteenwoordig volgens regstellende aksie (RA)–teikens om die demografie van die land te weerspieël, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder vir staatsdiens en administrasie. In antwoord op geskrewe parlementêre vrae van adv. Alberts […]

The post Wit en bruin nou onderverteenwoordig in staatsdiens volgens regstellende aksie (RA)–teikens appeared first on News@Media.

VF Plus gaan regering vra om regstellende aksie (RA) amptelik af te skaf
Die VF Plus gaan die ANC-regering versoek om weg te doen met regstellende aksie (RA) in die openbare sektor aangesien rasse-teikens reeds bereik is en dit nou diskrimineer teen minderhede soos wit en bruin, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor arbeid. Die VF Plus het verlede maand met ŉ geskrewe […]

The post VF Plus gaan regering vra om regstellende aksie (RA) amptelik af te skaf appeared first on News@Media.

Met regstellende aksie kan Suid-Afrika gereed maak vir ‘n kern-fiasko wat Chernobyl kan verdwerg
Die ANC-regering se onbevoegdheid en beleid soos regstellende aksie (RA) waarvan die vernietigende effek nou weer met die watervoorsiening in Gauteng gesien is, is die resep vir ŉ kern-fiasko wat Chernobyl na ŉ piekniek sal laat lyk, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor energie. Adv. Alberts sê die VF Plus […]

The post Met regstellende aksie kan Suid-Afrika gereed maak vir ‘n kern-fiasko wat Chernobyl kan verdwerg appeared first on News@Media.