Verwagtinge mediumtermyn-begrotingsrede
Minister Nhlanhla Nene, minister van Finansies, se beweegruimte in more se mediumtermyn-begrotingsrede is uiters beperk. Tussen al die finansiĆ«le eise op die staatskas deur sal die minister moet aantoon dat die regering die erns van Suid-Afrika se huidige finansiĆ«le krisis verstaan en bereid is om…