Noord-Kaap se kragkrisis: ‘n Skandalige ironie
Noord-Kapenaars behoort geld uit elektrisiteit te maak, liewer as om daarvoor te betaal. Die provinsie se sonskyn is oorvloedig en om krag daarvan op te wek, is al ʼn geruime tyd goedkoper as Eskom-krag. Daarom is die moontlike afsny van party dorpe se krag soos…