Minister van Hoër Onderwys verduidelik voetesleep oor bekendmaking van verslag oor gratis onderwys
Die verslag oor gratis hoër onderwys wat in Desember 2012 aan die minister van hoër onderwys oorhandig is, is nooit bekend gemaak nie aangesien 'klarigheid' verkry moes word oor beleid, en daar 'ooreengekom' moes word oor die finansiering van die projek. Dit is wesenlik die…