Bidvest bevestig hy is voor VF Plus se ingryping onder druk geplaas om SEB te oorskry
Die maatskappy Bidvest het nou aan die VF Plus bevestig dat die SAL hom wel onder druk geplaas het om 30% van sy filiaal wat vliegtuigtoilette skoonmaak, oor te dra aan ʼn swartbemagtigingsvennoot van die SAL se keuse, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus…