Nuwe Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB)-punteskok is onwettig
Die staat se nuwe, eensydige vertolking van kodes vir Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) ingevolge waarvan ondernemings punte op die SEB-telkaart verwerf, is onwettig en sal groot druk plaas op alle buitelandse beleggings, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor ekonomie. Hy…