Suid-Afrika se groeiende ekonomiese krisis
Die ANC-regering se mislukte ekonomiese beleid wat op ʼn kwalik bedekte en rigiede Marxistiese ideologie gegrond is, het Suid-Afrika nou byna weerloos gelaat teen die internasionale ekonomiese krisis wat die land soos ʼn byna perfekte storm bedreig, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se…