Oorsaak van aardbewing moet gou vasgestel word
“Die werklike oorsaak van die aardbewing wat die KOSH–area (Klerksdorp-Orkney-Stilfontein-Harbeesfontein) en ander dele van die land geskud het moet behoorlik vasgestel word. In 2005 het ʼn soortgelyke aardbewing veral Stilfontein getref en groot skade aangerig waarin selfs ʼn woonstelblok vernietig is. Die vraag is of…