Elsenburg-bestuur moet verduidelik oor aanranding van studente by dié landboukollege
Die gebeure by die landboukollege Elsenburg is onaanvaarbaar en die kollege-bestuur sal moet verduidelik waarom opruiende studente, sommige met EFF-oorpakke en sambokke, op die perseel toegelaat is, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Dr. Mulder sê die bestuur sal ook moet verduidelik…