Category Archives: Music

Endler Konsertreeks 27 – 28 Feb

Konsert 27 Feb Die Endler Konsertreeks stel op 27 Februarie die internasionaal beroemde Israeli pianis en ‘n Van Cliburn-wenner Aviram Reichert bekend. Hy lewer ‘n program van musiek van Schubert en Franck. Gedurende die eerste helfte speel hy ‘n seleksie van vier impromptus van Schubert (op. 90), met die tweede helfte gewy aan Schubert se klaviersonate in a-mineur, en Franck se Prelude, koraal en fuga. Die New York Times huldig Reichert in terme van sy “…perfekte beheersing … byna geniaal; geeneen van die fyner aspekte…

Read More »