Regstellende aksie bly, selfs al word teikens in staatsdiens al oorskry

Daar is nog geen teken van ʼn skemering oor regstellende aksie (RA) nie, nieteenstaande die feit dat demografiese teikens in die staatsdiens lank reeds bereik is en wit en bruin minderhede selfs onderverteenwoordig word. Dit blyk uit ʼn antwoord van die minister van arbeid, Mildred…

Continue ReadingRegstellende aksie bly, selfs al word teikens in staatsdiens al oorskry

Staat draai skroewe teen wittes aan met nuwe SEB-kodes wat op 1 Mei vanjaar in werking tree

Dr. Rob Davies, minister van handel en nywerheid, het vandag in die parlementêre portefeuljekomitee oor handel en nywerheid bevestig dat die nuwe wet op SEB-kodes op 1 Mei vanjaar in werking tree, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en…

Continue ReadingStaat draai skroewe teen wittes aan met nuwe SEB-kodes wat op 1 Mei vanjaar in werking tree

End of content

No more pages to load