Bidvest bevestig hy is voor VF Plus se ingryping onder druk geplaas om SEB te oorskry

  • Post category:Government

Die maatskappy Bidvest het nou aan die VF Plus bevestig dat die SAL hom wel onder druk geplaas het om 30% van sy filiaal wat vliegtuigtoilette skoonmaak, oor te dra aan ʼn swartbemagtigingsvennoot van die SAL se keuse, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus…

Continue ReadingBidvest bevestig hy is voor VF Plus se ingryping onder druk geplaas om SEB te oorskry

Nuwe Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB)-punteskok is onwettig

Die staat se nuwe, eensydige vertolking van kodes vir Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) ingevolge waarvan ondernemings punte op die SEB-telkaart verwerf, is onwettig en sal groot druk plaas op alle buitelandse beleggings, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor ekonomie. Hy…

Continue ReadingNuwe Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB)-punteskok is onwettig

Staat draai skroewe teen wittes aan met nuwe SEB-kodes wat op 1 Mei vanjaar in werking tree

Dr. Rob Davies, minister van handel en nywerheid, het vandag in die parlementêre portefeuljekomitee oor handel en nywerheid bevestig dat die nuwe wet op SEB-kodes op 1 Mei vanjaar in werking tree, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en…

Continue ReadingStaat draai skroewe teen wittes aan met nuwe SEB-kodes wat op 1 Mei vanjaar in werking tree

End of content

No more pages to load