Menseregtekommissie (MRK) skram daarvan weg om Zuma te ondersoek oor rasseverdeling en rassehaat oor grond

"Die Menseregtekommissie (MRK) skram daarvan weg om president Jacob Zuma te ondersoek nadat die Vryheidsfront Plus ʼn klag van rasseverdeling en die stook van rassehaat teen hom ingedien het," sê dr. Pieter Groenewald, voorsitter van die Vryheidsfront Plus. Dr. Groenewald sê die klag spruit uit…

Continue ReadingMenseregtekommissie (MRK) skram daarvan weg om Zuma te ondersoek oor rasseverdeling en rassehaat oor grond

VF Plus in België om UNPO te vra om op te tree teen plaasmoorde en die vertrapping van Afrikaans

Gemeet aan internasionale norme kan plaasmoorde in Suid-Afrika met reg as ʼn volksmoord bestempel word, en die Verenigde Nasies (VN) se menseregtekommissie moet die ANC-regering nou dwing om dringende stappe te neem om dit stop te sit. Dit is een van die dringende versoeke wat…

Continue ReadingVF Plus in België om UNPO te vra om op te tree teen plaasmoorde en die vertrapping van Afrikaans

VF Plus sal Menseregtekommissie vra oor duidelikheid rakende haatspraak en dubbele standaarde

Die Menseregtekommissie behoort alle klagte en alle Suid-Afrikaanse burgers oor dieselfde kam te skeer in sy ondersoeke. Tog wil dit voorkom of die kommissie nie konsekwent is in sy optrede nie as die VF Plus se klagte oor die EVV met die Sunette Bridges-klagte vergelyk…

Continue ReadingVF Plus sal Menseregtekommissie vra oor duidelikheid rakende haatspraak en dubbele standaarde

VF Plus-afvaardiging gaan na Genève om voorlegging te doen aan VN se Menseregtekommissie-forum oor minderheidsregte

ʼn Afvaardiging van die VF Plus gaan hierdie maand die internasionale gemeenskap inlig oor ʼn verskeidenheid probleme wat minderheidsgemeenskappe in Suid-Afrika raak. Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier en mnr. André Fourie, voorsitter van die VF Plus se buitelandse sake-komitee en raadslid vir Stad Kaapstad, sal…

Continue ReadingVF Plus-afvaardiging gaan na Genève om voorlegging te doen aan VN se Menseregtekommissie-forum oor minderheidsregte

End of content

No more pages to load