VF Plus-voorlegging aan Onafhanklike Transformasiekomitee van Universiteit van Pretoria

Die pogings om Afrikaans te marginaliseer is niks anders nie as politieke dwepery en ʼn poging om aggressiewe studente-bewegings soos dié van die EFF te paai om vrede ten alle koste te bewerkstellig. Dit is die kern van die boodskap van die VF Plus in…

Continue ReadingVF Plus-voorlegging aan Onafhanklike Transformasiekomitee van Universiteit van Pretoria

VF Plus adviseer Afrikaanse ouers en studente om ‘n betaalstaking by UV te implementeer

Die VF Plus moedig Afrikaanse ouers en studente aan om ʼn betaalstaking by die Universiteit van die Vrystaat (UV) te implementeer totdat Afrikaans-onderrig herstel is. Dis tyd dat die Afrikaanse gemeenskap met sy geld begin praat en daardie instellings wat Afrikaans minag dit in hulle…

Continue ReadingVF Plus adviseer Afrikaanse ouers en studente om ‘n betaalstaking by UV te implementeer

Wes-Kaapse belangegroepe staan saam om vir Afrikaans te veg in die Wes-Kaap

  • Post category:AllEducation

Verskeie Wes-Kaapse belangegroepe het vandag in 'n gesprek met die bestuur van die Elsenburg-Lanboukollege hande gevat in die stryd vir Afrikaans en het onderneem om die gesprek verder te voer met die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, asook die Wes-Kaapse LUR vir landbou, mnr. Allen Winde.…

Continue ReadingWes-Kaapse belangegroepe staan saam om vir Afrikaans te veg in die Wes-Kaap

Wit en bruin belangegroepe tree in gesprek met Elsenburg-Landboukollege oor taalbeleid

Die VF Plus gaan vandag saam met verskeie Wes-Kaapse belangegroepe in gesprek tree met die bestuur van die Elsenburg-Lanboukollege buite Stellenbosch oor die behoud van Afrikaans, en die veiligheid van studente, dosente en werknemers van die kollege. Dit volg op die gebeure twee weke gelede…

Continue ReadingWit en bruin belangegroepe tree in gesprek met Elsenburg-Landboukollege oor taalbeleid

UNPO aanvaar resolusies van VF Plus oor plaasmoorde en Afrikaans

Die Unrepresented Nations and Peoples Organization (UNPO) het oor die naweek met sy twaalfde algemene kongres in Brussel, België, resolusies van die VF Plus oor plaasmoord en Afrikaans aanvaar, en moet nou ingevolge sy mandaat optree om die belange van een van sy lede –…

Continue ReadingUNPO aanvaar resolusies van VF Plus oor plaasmoorde en Afrikaans

VF Plus dien vandag resolusies by UNPO in oor plaasmoorde en Afrikaans

Die VF Plus is vandag aan die woord voor die algemene raad van die Unrepresented Nations and Peoples Organisation (UNPO) in Brussels, België, waar twee voorleggings – oor plaasmoord en die amptelike diskriminering teen Afrikaans, voorgelees en ingedien gaan word. (Die resolusies word onder aan…

Continue ReadingVF Plus dien vandag resolusies by UNPO in oor plaasmoorde en Afrikaans

Blade Nzimande se hoër onderrigbeleid gaan lei tot die vernietiging van Afrikaans op tersiêre vlak

Geen plek meer in Suid-Afrika vir ʼn enkel Afrikaans-universiteit nie. Dit is een van die kommerwekkende antwoorde wat Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, op geskrewe parlementêre vrae van die VF Plus gegee het waaruit dit nou duidelik bly dat Afrikaans se dae getel is…

Continue ReadingBlade Nzimande se hoër onderrigbeleid gaan lei tot die vernietiging van Afrikaans op tersiêre vlak

End of content

No more pages to load