Wêreld neem kennis van ANC-neiging na populisme om EFF te troef

VF+

Erkennings van die ANC dat internasionale graderingsagentskappe soos Standard & Poor’s die party gewaarsku het oor sy interne woelinge en sy gewaande neiging tot populisme, is ʼn duidelike aanduiding dat die wêreld kennis neem van die effek wat die ANC se probleme op die land het, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre …

SAUK-selfsensuur: ANC pluk die wrange vrugte van sy eie geskiedenis

VF+

Die SAUK se omstrede besluit om nie meer beeldmateriaal van gewelddadige betogings te vertoon nie, dui daarop dat die ANC die wrange vrugte van sy eie geskiedenis pluk. Nie net die geskiedenis soos dit plaasgevind het nie, maar ook soos dit in skoolboeke geïdealiseer word, sê dr. Wynand Boshoff, Noord-Kaapse leier en –onderwyswoordvoerder van die …

Spar Proteas to Play Test Series against Wales

Durban, South Africa – With the Brutal Fruit Netball Premier League done and dusted, the cream of South African netball will be in action again in June, when the SPAR Proteas meet Wales in the three-Test SPAR International Challenge at the ICC in Durban. It will be a real feast of netball, as the three …

Students and the Vice: The Update

Special Assignment

Last year, Special Assignment, exposed a shocking source of student entertainment – university students frequenting night clubs in Hillbrow to participate in live sex shows. Hillbrow is infamous as Johannesburg’s red light district, a place where you can find almost anything. Our investigation revealed that there were many such places in Hillbrow, licensed as bars …

Beweerde verkoop van SA se oliereserwes onwettig

VF+

Die beweerde verkoop van feitlik al Suid-Afrika se oliereserwes met die goedkeuring van die land se energieminister, Tina Joemat-Pettersson, sou totaal onwettig en uiters roekeloos wees en die VF Plus het die Openbare Beskermer (OB) versoek om die beweringe sonder verwyl te ondersoek, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor energie. …

Home Affairs Deputy Director Up For Corruption

Police

Pretoria – The Deputy Director at the Department of Home Affairs in Beit Bridge, Musina, a practising advocate and a police Warrant Officer stationed at Vehicle Investigation Section (VIS) in Beit Bridge and 12 other officials; two immigration officers, four clearing agents, a teacher, a SARS custom official, a former Administration Clerk at Musina police …