“The Christian Democratic Party (CDP) welcomes the announcement that the South African Human Rights Commission is to hold a hearing on farm murders.”

Says CDP leader, Rev. Theunis Botha.

“The CDP plans to enter its own submission, which was previously prepared for the Commission for the Protection and Promotion of the rights of Cultural, Religious and Language groups, as it appeared that the SAHRC was not willing to address this matter.

“We doubt whether any other subject matter has so often been addressed by the CDP in media releases and other actions, as has farm murders.

“We urge all role players and surviving victims to fully cooperate in this hearing and so ensure that this evil receives the proper attention once and for all.”

Afrikaans Version

CDP verwelkom SAMRK se verhoor oor plaasmoorde

“Die Christen-Demokratiese party (CDP) verwelkom die aankondiging dat die Suid-Afrikaanse Menseregtekomissie ‘n verhoor oor plaasmoorde gaan hou.”

sê ds. Theunis Botha, leier van die CDP.

“Die CDP beplan om ook sy eie voorlegging, wat voorheen aan die Kommissie vir die Bevordering en die Beskerming van die Regte van Taal-, Godsdiens- en Kultuurgemeenskappe ingedien was, toe dit gelyk het asof die SAMRK nie die aangeleentheid sou aanspreek nie, aan die verhoor beskikbaar te stel.

“Ons twyfel of daar enige ander aangeleentheid is  waaroor die CDP so dikwels mediaverklarings uitgereik en ander aksies geneem het as oor plaasmoorde.

“Ons moedig alle rolspelers en oorlewendes van plaasaanvalle om hul gewig by hierdie verhoor in te gooi sodat hierdie euwel eens en vir altyd na behore aangespreek kan word.”