CDP questions financial aid to Palestinians

“If South Africa did not have a serious shortfall in providing for the needs
of its own people, the CDP would not have objected to providing
humanitarian aid anywhere else in the world.” says Rev. Theunis Botha leader
of the Christian Democratic Party (CDP).

“But taking more than R10 million out of the South African taxpayers’
pockets to provide for the Palestinians does not make sense. Hamas is
heavily funded by Iran, oil rich Arab families, as well as Palestinian
diaspora and many other sources, that are not as cash strapped and over
taxed as the South African tax payer.

“We insist that government reconsider and stop taking sides. Rather lobby
more affluent sources to finance needs on both sides of the Gaza border,
suffering from the current violence.”

Afrikaans Version

CDP bevraagteken finansiële hulp aan Palestyne

“As Suid-Afrika se begroting aan al die land se sosio-ekonomiese behoeftes
kon voorsien, sou die CDP min probleme gehad het daarmee dat die
Suid-Afrikaanse regering humanitêre hulp bied aan wie dit ook al in die
wêreld nodig het,” sê ds. Theunis Botha, leier van die Christen Demokratiese
Party (CDP).

“Maar om meer as R10 miljoen uit die sakke van Suid-Afrika se
belastingbetalers te neem en vir die Palestyne te gee maak nie sin nie.
Hamas word goed gefinansier deur Iran, olieryk Aabiese families, Palestyne
in diaspora en ander bronne wat nie so noustrop trek soos die oorbelaste
Suid-Afrikaanse belastingbetalers nie.

“Ons doen ‘n beroep op die regering om te herbesin, en om eerder met meer
welvarende bronne te onderhandel om aan die behoeftes van diegene aan beide
kante van die grens van Gaza te voorsien, wat onder die konflik ly.”