Category Archives: Rugby

IFP

Allister Coetzee’s Appointment To Coach Boks Reaffirms Commitment to Transformation

The appointment of Allister Coetzee as Head Coach of the Springboks reaffirms the commitment to transformation within the national team notwithstanding or detracting from the fact that Mr Coetzee also deserves to be the head coach of the Springboks as he is rightly qualified to do the job. For a sporting code which has in the past been marred by racial tensions, we believe that having Mr Coetzee as Head Coach of the Springboks will foster greater national unity and galvanize greater support for the…

Read More »

VF+

‘n Politieke Springbokspan vir die wêreldbeker is onaanvaarbaar

Dit is onaanvaarbaar dat Suid-Afrika ʼn politieke rugbyspan stuur om aan die wêreldbeker-toernooi deel te neem, en dit is ontnugterend dat die rugbywêreld na sy sportboikotte in die vorige bedeling, nou oënskynlik bereid is om ʼn Springbok-kwotaspan klakkeloos te aanvaar, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor sport. Adv. Alberts sê indien dit more met die aankondiging van die span blyk dat kwotas wel ʼn rol gespeel het, sal die VF Plus eerskomende Maandag ʼn versoekskrif aan die Britse ambassadeur oorhandig…

Read More »