Category «Senior Citizens»

Wiele begin rol met Transnet-hofsaak

VF+

Die VF Plus is verheug dat daar eindelik vordering is in die geding wat Transnet-pensioenarisse in die vorm van ʼn klasaksie-eis teen Transnet en die regering aanhangig gemaak het, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer. Die pensioenarisse se regspan het vandag bekend gemaak dat die Noord-Gautengse Hooggeregshof op 4 …

ANC-dubbelpratery skep verwarring oor beleid rakende pensioenfondse

VF+

Gaan die ANC nou pensioenfondse teiken, of is dit ten minste voorlopig steeds veilig? Dit is die vraag wat ontstaan nadat ANC-dubbelpratery oor die aangeleentheid, soos in talle ander gevalle, tot groot onsekerheid oor belangrike beleidsake lei, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor finansies. In sy antwoord op ʼn parlementêre …

Pensioenfondse nie meer veilig van die ANC-regering nie

VF+

Geluide wat die ANC-regering oor pensioenfondse maak raak al hoe meer onheilspellend, en gesien teen die agtergrond van die verwoestingswerk van Transnet se twee fondse, sal die VF Plus enige wetgewing hieroor op elke moontlike manier beveg, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor ekonomie. Die ANC se voorsitter in Gauteng, …

IFP: OLDER PERSONS MUST BE PROTECTED

IFP

The IFP Women’s Brigade calls on government to ensure that older people’s rights are upheld and defended as we commemorate the International Day of Older Persons. “Older people’s rights must be upheld and defended. They must be protected from discrimination and abuse. We condemn in the strongest terms allegations of the killing of older men …

SA Government no plans to nationalise pension funds

SA condemns deadly terrorist attacks in Kenya

Pretoria – Government has no intention to nationalise people’s pension (or provident) funds, or prevent them from accessing their money, says the Department of Basic Education. This after rumours alleged that government would take away people’s hard-earned pensions, and prevent them from accessing their funds. The department says the rumours were based on a misunderstanding …