Toestande by Noordwes se Covid-19 isolasie-eenheid onaanvaarbaar
Die VF Plus is bekommerd oor die welstand van die persone wat deur Noordwes se departement van gesondheid in gedwonge isolasie geplaas is by die Klerksdorp / Tshepong-hospitaalkompleks in Klerksdorp. Verskeie klagtes is ontvang oor die swak en ongekontroleerde toestand waarin die mense in isolasie…