Category «Transportation»

R277 million Gansbaai to Bredasdorp road to unlock economic potential in Overberg Region

Statement by Donald Grant Minister of Transport and Public Works R277 Million Gansbaai To Bredasdorp road to unlock economic potential in Overgberh region I am honoured to be here today, during October Transport Month, to celebrate the completion of the upgraded Gansbaai to Bredasdorp road. This project, and many like it, will serve as a …

Prasa se hoofingenieur wel by Ingenieursraad geregistreer, maar nie as gegradeerde nie

VF+

ʼn Voorlopige ondersoek van die VF Plus het aan die lig gebring dat Prasa se hoofingenieur, dr. Daniel Mtimkulu, wel by die Ingenieursraad van Suid-Afrika (Ecsa) geregistreer is, maar slegs as ingenieurstegnoloog, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer. Om as tegnoloog te registreer, vereis ‘n diploma en ʼn B-Tech-kwalifikasie. …