Category Archives: Energy & Oil

VF+

VF Plus gekant teen eksplorasie-aansoeke

Die VF Plus het homself vandag as belangeparty tot die eksplorasie-aansoeke in die Vrystaat geregistreer. Lede van die publiek het die VF Plus genader vir hulp rakende hierdie eksplorasie-aansoeke. Die VF Plus is gekant teen die beplande eksplorasie-aansoeke vir die ontginning van gas, olie en kondensaatbronne wat die Vrystaat as kosmandjie van Suid-Afrika in wese kan verander. Volgens menige chemiese ingenieurs en kenners kan die metodes van eksplorasie die ondergrondse watertafel laat daal en water vergiftig wat dit onveilig vir mense en diere sal maak.…

Read More »

VF+

Eskom funksioneer wel, maar teen ‘n prys

Dit is so dat Eskom tans weer funksioneer, maar dit kom teen ʼn prys waarvoor die belastingbetaler moet betaal, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor openbare ondernemings Dr. Groenewald het vandag met die begrotingsposdebat van die departement van openbare ondernemings gesê die minister (Lynne Brown) spog nou dat daar nie meer beurtkrag by Eskom is nie. Hy sê sy probeer sodoende die indruk skep dat die regering nie foute maak nie en Eskom goed bestuur word. “Die vraag moet egter…

Read More »

Bleeding Government owned companies to be turned around

Silo collapse results in load shedding across SA

Johannesburg – Power utility Eskom says there will be load shedding across South Africa from this Sunday. Wednesday evening and the whole of Thursday are marked as high risk for power cuts. This after one of the three silos, which housed over 10 000 tons of coal each, cracked and later collapsed at Majuba power station on Saturday, impacting coal supplies to six units. The Utility’s Chief Executive Tshediso Matona on Sunday said no injuries were reported following the incident. He said all units were…

Read More »

SA condemns deadly terrorist attacks in Kenya

Government ready to monitor safe shale gas exploration

Cape Town – Government says it is ready to regulate and monitor companies that have expressed an interest in exploring shale gas in the country. Thibedi Ramontja, the Director-General of the Mineral Resources Department, said the draft regulations will, once finalised, be effective to deal with the risks that exploration might pose to the environment. The Director-General said this when briefing the Portfolio Committee on Mineral Resources on its progress in finalising the regulations for petroleum resource development. “The draft regulations, once finalised, will result…

Read More »