Category Archives: Aerospace & Defense

VF+

Privatiseer SAL om verdere vermorsing van belastinggeld stop te sit

Die jongste “omkeerstrategie” by die SAL nadat tien vorige omkeerpogings misluk het, plaas ʼn swaar las op die belastingbetaler en die redery moet geprivatiseer word om verdere vermorsing van belastinggeld stop te sit, sê dr. Pieter Groenewald, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor finansies. Dr. Groenewald het vandag met die begrotingsposdebat van die departement van finansies gesê die SAL is tegnies bankrot en finansiële state word nie eens ingedien nie. Hy sê die rede hiervoor is ʼn versoek van die SAL om ʼn subsidie…

Read More »

100 % black female owned aviation company

‘African Start-Up’: Sibongile Sambo Founder of SRS Aviation, Johannesburg This week, CNN’s ‘African Start-Up’ meets an entrepreneur whose love for flying paved the way to a successful private aviation business. When Sibongile Sambo founded SRS Aviation in 2004, she had little collateral. Now, her Johannesburg-based company provides personalised aviation services including helicopter flights and tourist and VIP charters to destinations including the United States and Germany. Sambo tells ‘African Start-Up’: “What I’m proud of about our company is that we have managed to penetrate the…

Read More »