Category Archives: Public Sector & NGO

VF+

Steeds geen einde aan Hlaudi Motsoeneng se reuse salarisverhogings

Midde-in ʼn hofgeding rakende die aanbevelings van die Openbare Beskermer (OB) oor die SAUK se bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, sy kwalifikasies en vergoeding, is nog ʼn reuse verhoging en bonus aan Motsoeneng onverdedigbaar, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Luidens ʼn berig in News24 het dit nou uit die SAUK se jaarverslag aan die lig gekom dat Motsoeneng ʼn reuse salarisverhoging van R912 000 per jaar, asook ʼn bonus van R279 000 ontvang het. Sy salaris het verhoog van R2,872 miljoen tot R3,784…

Read More »