VF Plus-reaksie op Begroting: “Terug na basiese ekonomiese grondwaarhede”

Die minister van finansies se begroting kan as ʼn "terug na basiese ekonomiese grondwaarhede" beskryf word. Die minister het fiskale dissipline beklemtoon met die voorneme om miljarde te bespaar deur beter beheer oor staatsaankope en deur besparing. Dit is stappe in die regte rigting. Die…

Continue ReadingVF Plus-reaksie op Begroting: “Terug na basiese ekonomiese grondwaarhede”

Budget 2016: A Shareholders Report to South Africa Inc.

The President of the Republic is akin to being the Chairperson of South Africa Incorporated, with ministers appointed to sit on a board; they serve 5 years tenure with the people of South Africa as shareholders. Accounting for every fiscal cent spent should be clearly…

Continue ReadingBudget 2016: A Shareholders Report to South Africa Inc.

Voorskou: Mediumtermyn-begrotingsraamwerk

Die VF Plus verwag totale eerlikheid oor Suid-Afrika se huidige ekonomiese krisis more van minister Nene, minister van finansies. Enige pogings om die huidige swak ekonomiese situasie met polities korrekte praatjies te verdoesel, sal die alarms by die internasionale kredietgraderingsagentskappe laat afgaan. Waar die minister…

Continue ReadingVoorskou: Mediumtermyn-begrotingsraamwerk

ANC-regering se groeiende skuldlas stuur SA se ekonomie op die Griekeland-roete

Suid-Afrika moet met groot erns ter harte neem wat met die Griekse ekonomie gebeur het aangesien sy eie skuldlas en teen-produktiewe groeiplanne die land soos ʼn Titanic op ʼn ysberg van ekonomiese ineenstorting afstuur, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder vir…

Continue ReadingANC-regering se groeiende skuldlas stuur SA se ekonomie op die Griekeland-roete

End of content

No more pages to load