Category Archives: College & University

Police

Policing and security : #FeesMustFall initiative

The South African Police Service is continuing to monitor protest action taking place as part of the #FeesMustFall initiative at various campuses across the country. Earlier today I personally visited Gauteng campuses and experienced first-hand incidents that were unfolding in and around the University of the Witwatersrand campus.  We were then surprised when we read an online media report which stated that “Rubber bullets and tear gas were once again fired at protesting Wits university students, this time in the streets of Braamfontein”.  The article…

Read More »

EFF Press Release

EFF Students Demand Statement on CEOs Playing “Mandlwana” While Students Fight For Accommodation The EFF Students Command strongly condemns the romanticisation of poverty by CEOs in Johannesburg through their extremely patronising and violent #CEOSleepOut2016. The EFF Students Command holds a very strong view that what these CEOs claim to be a charity event is in fact, rich people who could make a huge difference in this country running away from confronting real issues such as landlessness, dispossession and inequality and spitting on the faces of…

Read More »

Department awards 19 New Masakh’isizwe bursaries to deserving university students

Programme Director Head of Department, Ms Jacqui Gooch Senior Managers Bursary recipients and parents Ladies and Gentlemen It is an honour to address you all today, and to present our most recent and outstanding recipients of the Masakh’iSizwe Bursary Programme for 2016. With June being ‘Youth Month’, it is only fitting that we celebrate talented young people, and continue to expand their development opportunities through programmes like this one. The Masakh’iSizwe Bursary Programme awards study bursaries to qualifying students and focuses on attracting and facilitating…

Read More »

Minister Grant to Award Masakh’isizwe Bursaries to New 2016 Recipients

Today, Minister of Transport and Public Works, Donald Grant, will be awarding bursaries to this year’s new recipients as part of the Department of Transport and Public Works’ Masakh’iSizwe bursary programme. The Masakh’iSizwe (Let’s Build the Nation) Centre of Excellence and Bursary Scheme was established by the department of Transport and Public Works in 2006, and forms part of the Western Cape Government’s commitment to skills development as an essential driver of economic growth in this province. The programme has since grown from strength to…

Read More »

VF+

VF Plus adviseer Afrikaanse ouers en studente om ‘n betaalstaking by UV te implementeer

Die VF Plus moedig Afrikaanse ouers en studente aan om ʼn betaalstaking by die Universiteit van die Vrystaat (UV) te implementeer totdat Afrikaans-onderrig herstel is. Dis tyd dat die Afrikaanse gemeenskap met sy geld begin praat en daardie instellings wat Afrikaans minag dit in hulle sakke begin voel. Die eerste veldtog in die verband gaan nou teen die UV geloods word,” sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor hoër onderwys. Adv. Alberts sê die UV se bestuur, by monde van sy…

Read More »

VF+

VF Plus vra parlement om geweld by universiteite dringend te debatteer

In die lig van die huidige konflik by universiteite wat volgens die VF Plus die potensiaal het om te eskaleer en oor te spoel na alle sfere van die samelewing, het die VF Plus die parlement vandag gevra om in openbare belang ʼn dringende debat oor die aangeleentheid te voer, sê dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus. Dr. Mulder sê indien daar nie dringend op hoogste vlak ingegryp word nie, kan dit lei tot die verdere verslegting van rasseverhoudinge en die land se…

Read More »

VF+

Wit en bruin belangegroepe tree in gesprek met Elsenburg-Landboukollege oor taalbeleid

Die VF Plus gaan vandag saam met verskeie Wes-Kaapse belangegroepe in gesprek tree met die bestuur van die Elsenburg-Lanboukollege buite Stellenbosch oor die behoud van Afrikaans, en die veiligheid van studente, dosente en werknemers van die kollege. Dit volg op die gebeure twee weke gelede waar opruiende studente, sommige met EFF-oorpakke en sambokke, op die perseel toegelaat is, en mede-studente aangerand het sonder dat die polisie of die kollege se veiligheidspersoneel tussenbeide getree het. Die voorval het gespruit uit die aandrang van ʼn kleiner groepie…

Read More »

Moord op vroue in Suid-Afrika bereik ongekende hoogtes

Blade Nzimande se hoër onderrigbeleid gaan lei tot die vernietiging van Afrikaans op tersiêre vlak

Geen plek meer in Suid-Afrika vir ʼn enkel Afrikaans-universiteit nie. Dit is een van die kommerwekkende antwoorde wat Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, op geskrewe parlementêre vrae van die VF Plus gegee het waaruit dit nou duidelik bly dat Afrikaans se dae getel is as tersiêre onderrigtaal by openbare instellings, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor hoër onderwys. Op ʼn vraag van adv. Alberts oor hoe Nzimande gaan verhinder dat die Noordwes Universiteit op Potchefstroom heeltemal gaan verengels soos…

Read More »